Kwaliteit

NviroTek het assosiasies gevestig met verskeie Noord-Amerikaanse landboulaboratoriums en resultate word gekontroleer deur deelname aan plaaslike (AgriLASA) en internasionale (CTS)interlaboratorium kontroleskema’s.

Die Laboratorium strewe na voortdurende uitnemendheid; volg erkende analitiese metodes en is ISO/IEC 17025:2017 geakkrediteerd.

Global Gap brief

Mikrobiologiese Toets Metodes

ISO Akkreditasie