Kunsmis en Kalk

Die kwaliteit van kalk asook korrel- en vloeibare kunsmis word in die labratorium bepaal. Verteenwoordigende monsterneming is hier net so belangrik. NviroTek Labs is een van die laboratoriums wat deur die Registrateur van Wet 36 (1947) erken word vir Fertasa

U is welkom om ons geleibrief te gebruik wat aangeheg is (voorbeeld aangeheg)

Kalkontledings:

Toetse
Standaard :
Ca, Mg, KKE (HCI), KKE (HARS), 4 Siffraksies
Addisioneel :
pH (1:10 H2O) / pH (KCI)
Bruto Digtheid
Vog
KKE (CO2 Verlies)
Swaar Metale: volgens tabel 12 (wet 36)

Kunsmisontledings: (vloeibaar, korrek en organies)

Toetse
Basiese Pakket :
N:(NO3-N + NH4-N + Ureum-N), Sitroensuur – oplosbare P + K
Addisioneel:
Totale (Zn, S, Ca, Mg, P)
N(wo), P(so), P(wo), K(so)
SG (Digtheid), Vog, pH (1:10 H2O)

Kunsmis en Kalk